PREDIKER 7:1
PREDIKER 7:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
'n Goeie naam is beter as reukolie, die sterfdag beter as die geboortedag.
Deel
Lees PREDIKER 7PREDIKER 7:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n Goeie naam is beter as goeie reukolie, en die sterfdag as die geboortedag.
Deel
Lees PREDIKER 7PREDIKER 7:1 Bybel vir almal (ABA)
Dit is goed om lekkerruik-olie te gebruik, maar dit is beter wanneer mense jou respekteer. Die dag toe jy gebore is, was 'n goeie dag, maar die dag wanneer jy sal sterf, sal 'n beter dag wees.
Deel
Lees PREDIKER 7PREDIKER 7:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
'N GOEIE naam is beter as goeie olie, en die sterfdag beter as die geboortedag.
Deel
Lees PREDIKER 7PREDIKER 7:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
'n Goeie naam is beter as kosbare salf; en die dag van dood as die dag van iemand se geboorte.
Deel
Lees PREDIKER 7