PREDIKER 7:12
PREDIKER 7:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wysheid bied beskerming soos geld beskerming bied; kennis en wysheid verryk die lewe van hom wat dit besit.
Deel
Lees PREDIKER 7PREDIKER 7:12 Bybel vir almal (ABA)
want wysheid beskerm jou soos geld jou beskerm. Wanneer iemand weet hoe om te lewe, dan gee wysheid vir hom 'n lang lewe.
Deel
Lees PREDIKER 7PREDIKER 7:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want wysheid is 'n beskutting, geld is 'n beskutting; maar die voordeel van kennis is: die wysheid hou die besitter daarvan in die lewe.
Deel
Lees PREDIKER 7PREDIKER 7:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
want die wysheid bied beskutting. Geld bied beskutting, maar die voordeel daarvan om die wysheid te ken, is: Die wysheid hou dié wat haar besit, lewend.
Deel
Lees PREDIKER 7PREDIKER 7:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want wysheid is 'n beskutting en geld is 'n beskutting, maar die voortreflikheid van kennis is dat wysheid lewend maak aan die wat dit het.
Deel
Lees PREDIKER 7