PREDIKER 7:19 - Compare All Versions

PREDIKER 7:19 ABA (Bybel vir almal)

Wysheid gee vir wyse mense meer krag as vir tien regeerders in die stad.

PREDIKER 7:19 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

Die wysheid versterk die wyse meer as tien maghebbers wat in die stad is

PREDIKER 7:19 AFR83 (Afrikaans 1983)

Wysheid gee aan dié wat dit het, meer mag as wat tien maghebbers in 'n stad het.

PREDIKER 7:19 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Die wysheid gee aan die wyse meer mag as tien heersers wat in die stad is

PREDIKER 7:19 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Wysheid versterk die wyse meer as tien helde wat in die stad is.

PREDIKER 7:19 DB (Die Boodskap)

Wysheid en die insig hoe om reg te leef maak ’n mens sterker as die magtigste leiers.

PREDIKER 7:19 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Wysheid versterk ’n wyse met meer mag as wat tien belangrike leiers in ’n stad het.