PREDIKER 7:5
PREDIKER 7:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dit is beter om vermaan te word deur iemand wat wysheid het, as om besing te word deur 'n dwaas.
Deel
Lees PREDIKER 7PREDIKER 7:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Dit is beter om te luister na die vermaning van 'n wyse, as wanneer iemand luister na die lied van dwase.
Deel
Lees PREDIKER 7PREDIKER 7:5 Bybel vir almal (ABA)
Dit is beter om te luister wanneer 'n wyse mens met jou raas as om te luister wanneer dwase sing
Deel
Lees PREDIKER 7PREDIKER 7:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Dit is beter om te luister na die bestraffing van 'n wyse as dat 'n mens luister na die lied van die dwase.
Deel
Lees PREDIKER 7PREDIKER 7:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Dit is beter om die teregwysing van die wyse te hoor as dat 'n man die gesang van die dwase hoor.
Deel
Lees PREDIKER 7