PREDIKER 7:9
PREDIKER 7:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
Moenie gou kwaad word nie: dit is 'n dwaas wat gou kwaad word.
Deel
Lees PREDIKER 7PREDIKER 7:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Moenie in jou gees haastig wees om jou te vererg nie, want verdriet is tuis op die skoot van dwase.
Deel
Lees PREDIKER 7PREDIKER 7:9 Bybel vir almal (ABA)
Jy moenie gou kwaad word oor dinge wat gebeur nie, want dit is dwase wat gou kwaad word.
Deel
Lees PREDIKER 7PREDIKER 7:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wees nie haastig in jou gees om jou te vererg nie, want ergernis rus in die boesem van die dwase.
Deel
Lees PREDIKER 7PREDIKER 7:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Moenie haastig wees in jou gees om toornig te word nie, want toorn rus in die boesem van die dwase.
Deel
Lees PREDIKER 7PREDIKER 7:9 Die Boodskap (DB)
Beheer jouself en moenie jou humeur verloor nie; dit is net dwase mense wat so maak.
Deel
Lees PREDIKER 7