PREDIKER 8:11
PREDIKER 8:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Omdat die verkeerde daad nie meteens gestraf word nie, hou mense eenvoudig aan om verkeerd te doen.
Deel
Lees PREDIKER 8PREDIKER 8:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Omdat 'n vonnis oor 'n bose daad nie gou voltrek word nie, daarom is mense se harte in hulle vol daarvan om kwaad te doen
Deel
Lees PREDIKER 8PREDIKER 8:11 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer mense verkeerd gedoen het, en jy straf hulle nie dadelik nie, dan sal hulle aanhou om verkeerd te doen
Deel
Lees PREDIKER 8PREDIKER 8:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
OMDAT die oordeel oor 'n verkeerde daad nie gou voltrek word nie, daarom is die hart van die mensekinders in hulle vol om kwaad te doen
Deel
Lees PREDIKER 8PREDIKER 8:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Omdat die vonnis oor 'n slegte werk nie vinnig voltrek word nie, daarom is die hart van die mensekinders ten volle daarop gerig om kwaad te doen.
Deel
Lees PREDIKER 8