PREDIKER 8:6
PREDIKER 8:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ja, vir elke saak is daar 'n tyd en 'n beslissing; maar die teenspoed van die mens rus swaar op hom
Deel
Lees PREDIKER 8PREDIKER 8:6 Bybel vir almal (ABA)
Ja, daar is 'n regte tyd om elke ding te doen en daar is 'n regte manier om dit te doen. Die slegte dinge wat met 'n mens gebeur, pla hom die meeste
Deel
Lees PREDIKER 8PREDIKER 8:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want vir elke ding is daar 'n tyd en 'n beslissing; want die boosheid van die mens druk swaar op hom.
Deel
Lees PREDIKER 8PREDIKER 8:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Elke ding het sy tyd en sy manier. Daar is baie gevare wat die mens bedreig.
Deel
Lees PREDIKER 8PREDIKER 8:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want vir elke doel is daar tyd en oordeel, daarom is die ellende van die mens groot oor hom.
Deel
Lees PREDIKER 8