PREDIKER 8:7
PREDIKER 8:7 Bybel vir almal (ABA)
want niemand weet wat later sal gebeur nie, daar is niemand wat vir 'n mens kan sê hoe dit later sal wees nie.
Deel
Lees PREDIKER 8PREDIKER 8:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want hy weet nie wat sal wees nie; want hoe dit sal wees — wie kan hom dit te kenne gee?
Deel
Lees PREDIKER 8PREDIKER 8:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy weet nie wat sal gebeur nie. Wie kan vir hom sê hoe dit sal wees?
Deel
Lees PREDIKER 8PREDIKER 8:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
want hy weet nie wat gaan gebeur nie. Ja, hoe dit gaan gebeur – wie kan hom daaroor inlig?
Deel
Lees PREDIKER 8PREDIKER 8:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want hy weet nie wat sal wees nie; want wie kan hom sê wanneer dit sal wees?
Deel
Lees PREDIKER 8