PREDIKER 9:5
PREDIKER 9:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dié wat lewe, weet hulle sal doodgaan, maar die dooies weet niks; daar wag vir hulle niks meer nie, hulle is vergeet
Deel
Lees PREDIKER 9PREDIKER 9:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die lewendes weet immers dat hulle sal sterf, maar die dooies weet niks nie; daar is vir hulle geen verdere beloning nie. Ja, die herinnering aan hulle het vervaag
Deel
Lees PREDIKER 9PREDIKER 9:5 Bybel vir almal (ABA)
Ja, mense wat lewe, weet dat hulle sal sterf, maar mense wat dood is, weet niks. Hulle kry nie 'n beloning nie, want niemand dink nog aan hulle nie.
Deel
Lees PREDIKER 9PREDIKER 9:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want die lewendes weet dat hulle moet sterwe, maar die dooies weet glad niks nie, en hulle het geen loon meer nie, want hulle nagedagtenis word vergeet.
Deel
Lees PREDIKER 9PREDIKER 9:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want die lewendes weet dat hulle sal sterwe, maar die dooies weet niks en het geen beloning meer nie; want die herinnering aan hulle is vergete.
Deel
Lees PREDIKER 9