PREDIKER 9:7
PREDIKER 9:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Gaan eet jou brood met vreugde, en drink jou wyn met 'n vrolike hart, want God het lankal jou dade goedgekeur.
Deel
Lees PREDIKER 9PREDIKER 9:7 Bybel vir almal (ABA)
Maar jy, gaan eet jou kos, gaan drink jou wyn en geniet dit. God is tevrede met wat jy doen.
Deel
Lees PREDIKER 9PREDIKER 9:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Gaan dan heen, eet jou brood met vreugde, en drink jou wyn met 'n vrolike hart, want God het lankal behae in jou werke.
Deel
Lees PREDIKER 9PREDIKER 9:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Eet dus jou brood met vreugde, drink jou wyn met 'n bly gemoed; God het lankal reeds goedgekeur wat jy doen.
Deel
Lees PREDIKER 9PREDIKER 9:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Gaan heen, eet jou brood met blydskap en drink jou wyn met 'n vrolike hart; want God neem nou jou werke aan.
Deel
Lees PREDIKER 9