EFESIËRS 1:15
EFESIËRS 1:15 Bybel vir almal (ABA)
Ek het gehoor dat julle in die Here Jesus glo en dat julle lief is vir almal wat aan God behoort.
Deel
Lees EFESIËRS 1EFESIËRS 1:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daarom — vandat ek gehoor het van die geloof in die Here Jesus wat onder julle is en die liefde tot al die heiliges
Deel
Lees EFESIËRS 1EFESIËRS 1:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daarom, vandat ek gehoor het van julle geloof in die Here Jesus en van julle liefde vir al die gelowiges
Deel
Lees EFESIËRS 1EFESIËRS 1:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Om hierdie rede, omdat ek gehoor het van julle geloof in die Here Jesus en julle liefde vir al die •heiliges
Deel
Lees EFESIËRS 1EFESIËRS 1:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Daarom het ek ook, nadat ek gehoor het van julle geloof in die Here Jesus, en liefde vir al die heiliges
Deel
Lees EFESIËRS 1