EFESIËRS 1:6
EFESIËRS 1:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daarom moet ons God prys vir sy wonderlike genade wat Hy in die Geliefde vrylik aan ons geskenk het.
Deel
Lees EFESIËRS 1EFESIËRS 1:6 Bybel vir almal (ABA)
God was baie goed vir ons, Hy het sy Seun gestuur, Hy is lief vir sy Seun. Daarom prys ons Hom, die Koning wat goed is vir ons.
Deel
Lees EFESIËRS 1EFESIËRS 1:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
tot lof van die heerlikheid van sy genade waarmee Hy ons begenadig het in die Geliefde.
Deel
Lees EFESIËRS 1EFESIËRS 1:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
tot lof van die heerlikheid van sy genade, waarmee Hy ons in die Geliefde begenadig het.
Deel
Lees EFESIËRS 1EFESIËRS 1:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Tot lof van die heerlikheid van sy genade waarin Hy ons aangeneem het in die geliefde.
Deel
Lees EFESIËRS 1