EFESIËRS 4:15
EFESIËRS 4:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
maar, terwyl ons in liefde die waarheid betrag, in alles sou opgroei in Hom wat die Hoof is, naamlik Christus
Deel
Lees EFESIËRS 4EFESIËRS 4:15 Bybel vir almal (ABA)
Ons moet altyd die waarheid praat en altyd lief wees vir mekaar. So word ons meer en meer soos Christus, Hy is ons Hoof.
Deel
Lees EFESIËRS 4EFESIËRS 4:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Nee, ons sal in liefde by die waarheid bly en so in alle opsigte groei na Christus toe. Hy is immers die hoof
Deel
Lees EFESIËRS 4EFESIËRS 4:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
maar dat ons eerder, terwyl ons in liefde aan die waarheid vashou, in alle opsigte na Hom toe sal groei. Hy, Christus, is die Hoof
Deel
Lees EFESIËRS 4EFESIËRS 4:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar deur die waarheid in liefde te spreek, mag in alles opgroei in Hom wat die Hoof is, naamlik Christus.
Deel
Lees EFESIËRS 4