EFESIËRS 4:26 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion

EFESIËRS 4:26 AFR83 (Afrikaans 1983)

As julle kwaad word, moenie sondig nie, en moenie 'n dag kwaad afsluit nie.

EFESIËRS 4:26 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

Word toornig en moenie sondig nie; laat die son nie ondergaan oor julle toorn nie

EFESIËRS 4:26 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Moenie sondig as jy kwaad word nie. Moenie tot die aand toe kwaad bly

EFESIËRS 4:26 DB (Die Boodskap)

As jy vir iemand kwaad word, moet jy niks doen waaroor God skaam sal kry nie. Moet ook nie gaan slaap terwyl jy nog vir iemand kwaad is nie.

EFESIËRS 4:26 ABA (Bybel vir almal)

Wanneer julle kwaad word, dan moet julle nie sonde doen nie. Wanneer julle kwaad is vir mekaar, dan moet julle ophou om kwaad te wees voordat dit donker word.

EFESIËRS 4:26 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Word kwaad, maar moenie sondig nie. Laat die son nie ondergaan oor julle woede nie.

EFESIËRS 4:26 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Word toornig en sondig nie; laat die son nie ondergaan oor julle toorn nie.