EFESIËRS 4:30
EFESIËRS 4:30 Afrikaans 1983 (AFR83)
En moenie die Heilige Gees van God bedroef nie, want Hy het julle as die eiendom van God beseël met die oog op die verlossingsdag.
Deel
Lees EFESIËRS 4EFESIËRS 4:30 Die Boodskap (DB)
Moenie die Heilige Gees wat God vir julle gegee het, se hart seermaak nie. Dat die Gees in julle is, is die bewys dat julle aan God behoort. So sal dit bly tot op die dag dat ons finaal van die sonde ontslae sal wees.
Deel
Lees EFESIËRS 4EFESIËRS 4:30 Bybel vir almal (ABA)
Julle moenie die Heilige Gees van God hartseer maak nie. Die Heilige Gees wys dat julle aan God behoort en dat God julle eendag heeltemal vry sal maak.
Deel
Lees EFESIËRS 4EFESIËRS 4:30 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En bedroef nie die Heilige Gees van God nie, deur wie julle verseël is tot die dag van verlossing.
Deel
Lees EFESIËRS 4EFESIËRS 4:30 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
En bedroef nie die Heilige Gees van God, deur wie julle met die oog op die dag van bevryding verseël is nie.
Deel
Lees EFESIËRS 4