EFESIËRS 4:5 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion

EFESIËRS 4:5 AFR83 (Afrikaans 1983)

Daar is net één Here, één geloof, één doop

EFESIËRS 4:5 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

één Here, één geloof, één doop

EFESIËRS 4:5 DB (Die Boodskap)

Ons dien een Here, ons geloof is dieselfde en daar is net een doop.

EFESIËRS 4:5 ABA (Bybel vir almal)

Julle het almal een Here, julle glo dieselfde dinge, julle is almal gedoop.