Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

EFESIËRS 5:16 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion

EFESIËRS 5:16 AFR83 (Afrikaans 1983)

Maak die beste gebruik van elke geleentheid, want ons lewe in 'n goddelose tyd.

EFESIËRS 5:16 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

en koop die tyd uit, omdat die dae boos is.

EFESIËRS 5:16 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Benut elke geskikte ge-leentheid, want ons lewe in slegte tye.

EFESIËRS 5:16 DB (Die Boodskap)

Moenie jou tyd mors nie. Maak die beste gebruik van elke geleentheid wat jy kry, want ons leef in moeilike en slegte tye.

EFESIËRS 5:16 ABA (Bybel vir almal)

Julle moet elke minuut reg gebruik, elke minuut wat julle lewe, want dit is nou die tyd wanneer mense slegte dinge doen.

EFESIËRS 5:16 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Koop die tyd uit, omdat die dae vol boosheid is.