EFESIËRS 5:20
EFESIËRS 5:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dank God die Vader altyd oor alles in die Naam van ons Here Jesus Christus.
Deel
Lees EFESIËRS 5EFESIËRS 5:20 Bybel vir almal (ABA)
Julle behoort aan ons Here Jesus Christus en julle moet altyd vir God ons Vader dankie sê vir alles.
Deel
Lees EFESIËRS 5EFESIËRS 5:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
terwyl julle God die Vader altyd vir alles dank in die Naam van onse Here Jesus Christus
Deel
Lees EFESIËRS 5EFESIËRS 5:20 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
en God die Vader altyd oor alles in die Naam van ons Here Jesus •Christus dank.
Deel
Lees EFESIËRS 5EFESIËRS 5:20 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Dank God en die Vader altyd oor alles in die Naam van onse Here Jesus Christus
Deel
Lees EFESIËRS 5