EFESIËRS 5:3
EFESIËRS 5:3 Bybel vir almal (ABA)
Julle moenie onsedelik lewe en ander slegte dinge doen nie. Julle moenie altyd meer en meer goed vir julleself wil hê nie. Julle behoort aan God, en almal moet weet dat julle nooit hierdie dinge doen nie.
Deel
Lees EFESIËRS 5EFESIËRS 5:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar hoerery en allerhande onreinheid of hebsug moet onder julle selfs nie genoem word nie, soos dit die heiliges betaam
Deel
Lees EFESIËRS 5EFESIËRS 5:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Soos dit gelowiges betaam, moet daar van ontug, onsedelikheid in enige vorm, of gierigheid onder julle selfs geen sprake wees nie.
Deel
Lees EFESIËRS 5EFESIËRS 5:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar, soos dit •heiliges betaam, moet daar onder julle van onsedelikheid en allerlei onreinheid of gierigheid geen sprake wees nie
Deel
Lees EFESIËRS 5EFESIËRS 5:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar hoerery en allerhande onreinheid of hebsug, laat dit nie eenmaal onder julle genoem word soos dit die heiliges betaam nie
Deel
Lees EFESIËRS 5