EFESIËRS 5:9
EFESIËRS 5:9 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet die dinge doen wat mense doen wat in die lig lewe, julle moet goeie dinge doen, dinge wat reg is, julle moet eerlik wees.
Deel
Lees EFESIËRS 5EFESIËRS 5:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want die vrug van die Gees bestaan in alle goedheid en geregtigheid en waarheid.
Deel
Lees EFESIËRS 5EFESIËRS 5:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
Uit die lig kom alles voort wat goed en reg en waar is.
Deel
Lees EFESIËRS 5EFESIËRS 5:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die vrug van die lig bestaan immers uit alle goedheid en •geregtigheid en waarheid.
Deel
Lees EFESIËRS 5EFESIËRS 5:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
(Want die vrug van die Gees is in alle goedheid en geregtigheid en waarheid;)
Deel
Lees EFESIËRS 5