EFESIËRS 6:10
EFESIËRS 6:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Verder nog dit: Soek julle krag in die Here en in sy groot mag.
Deel
Lees EFESIËRS 6EFESIËRS 6:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ten slotte: Vind jou sterkte in die Here en in sy geweldige krag.
Deel
Lees EFESIËRS 6EFESIËRS 6:10 Bybel vir almal (ABA)
Ek wil vir julle nog één ding sê: Julle behoort aan die Here. Hy is baie sterk, Hy sal vir julle sy krag gee, en julle moet sterk wees.
Deel
Lees EFESIËRS 6EFESIËRS 6:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EINDELIK, my broeders, word kragtig in die Here en in die krag van sy sterkte.
Deel
Lees EFESIËRS 6EFESIËRS 6:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ten slotte, my broeders, word sterk in die Here en in die krag van sy sterkte.
Deel
Lees EFESIËRS 6