EFESIËRS 6:15
EFESIËRS 6:15 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet die goeie boodskap ken en glo, die boodskap dat God vir ons vrede gee. Dit is soos 'n soldaat se skoene.
Deel
Lees EFESIËRS 6EFESIËRS 6:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en as skoene aan julle voete die bereidheid vir die evangelie van vrede.
Deel
Lees EFESIËRS 6EFESIËRS 6:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
en die bereidheid om die evangelie van vrede te verkondig as skoene aan die voete.
Deel
Lees EFESIËRS 6EFESIËRS 6:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
en deur die bereidheid vir die evangelie van vrede as skoene aan julle voete aan te trek
Deel
Lees EFESIËRS 6EFESIËRS 6:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En julle voete is geskoene met die voorbereiding van die evangelie van vrede
Deel
Lees EFESIËRS 6