ESTER 7:10
ESTER 7:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hulle het Haman toe opgehang aan die galg wat hy vir Mordegai laat bou het. Daarna het die woede van die koning bedaar.
Deel
Lees ESTER 7ESTER 7:10 Bybel vir almal (ABA)
Hulle het vir Haman opgehang aan die paal wat hy laat inplant het om vir Mordegai op te hang. Die koning was toe tevrede.
Deel
Lees ESTER 7ESTER 7:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hulle het Haman opgehang aan die galg wat hy vir Mórdegai opgerig het, en die woede van die koning het bedaar.
Deel
Lees ESTER 7ESTER 7:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hulle het Haman toe gehang aan die paal wat hy vir Mordegai voorberei het. Daarna het die woede van die koning bedaar.
Deel
Lees ESTER 7ESTER 7:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hulle het Haman toe opgehang aan die galg wat hy vir Mordegai voorberei het. Toe is die koning se toorn tot bedaring gekom.
Deel
Lees ESTER 7