EKSODUS 1:21
EKSODUS 1:20-21 Bybel vir almal (ABA)
God was goed vir die twee vroedvroue. God het vir hulle kinders gegee omdat hulle gehoorsaam was aan Hom. Die Israeliete het baie geword, hulle het 'n sterk volk geword.
Deel
Lees EKSODUS 1EKSODUS 1:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En omdat die vroedvroue God gevrees het, het Hy huisgesinne aan hulle geskenk.
Deel
Lees EKSODUS 1EKSODUS 1:21 Afrikaans 1983 (AFR83)
Omdat hulle Hom gedien het, het Hy vir hulle huisgesinne gegee.
Deel
Lees EKSODUS 1EKSODUS 1:21 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Omdat die vroedvroue vir God ontsag gehad het, het Hy vir hulle huisgesinne voorsien.
Deel
Lees EKSODUS 1EKSODUS 1:21 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En omdat die vroedvroue God gevrees het, het hy vir hulle huise gemaak.
Deel
Lees EKSODUS 1