EKSODUS 12:2
EKSODUS 12:2 Bybel vir almal (ABA)
“Hierdie maand is vir julle die belangrikste maand, dit moet van nou af die eerste maand van die jaar wees.
Deel
Lees EKSODUS 12EKSODUS 12:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hierdie maand moet vir julle die begin van die maande wees; dit moet vir julle die eerste van die maande van die jaar wees.
Deel
Lees EKSODUS 12EKSODUS 12:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Hierdie maand is vir julle die belangrikste maand; dit moet die eerste maand van die jaar word.
Deel
Lees EKSODUS 12EKSODUS 12:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Hierdie maand moet vir julle die begin van die maande wees; dit moet vir julle die eerste van die maande van die jaar wees.
Deel
Lees EKSODUS 12EKSODUS 12:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hierdie maand moet vir julle die begin van die maande wees; dit moet vir julle die eerste maand van die jaar wees.
Deel
Lees EKSODUS 12