EKSODUS 14:16
EKSODUS 14:16 Bybel vir almal (ABA)
En jy, tel jou kierie op en hou jou hand oor die see. Dan sal daar 'n pad deur die see wees sodat die Israeliete op die grond deur die see kan gaan.
Deel
Lees EKSODUS 14EKSODUS 14:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En jy, hef jou staf op en steek jou hand uit oor die see en kloof dit, sodat die kinders van Israel dwarsdeur die see op droë grond kan trek.
Deel
Lees EKSODUS 14EKSODUS 14:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
En jy, lig jou staf op, strek jou hand uit oor die see en kloof dit oop, sodat die Israeliete op droë grond in die middel van die see kan ingaan.
Deel
Lees EKSODUS 14EKSODUS 14:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar jy, hef jou staf op en steek jou hand uit oor die see en kloof dit, en die kinders van Israel sal op droë grond deur die see gaan.
Deel
Lees EKSODUS 14EKSODUS 14:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Vat jou herderstok in jou hand en hou dit uit oor die water. Daar sal ’n pad deur die water kom waarlangs die Israeliete op droë grond kan trek.
Deel
Lees EKSODUS 14