EKSODUS 15:13
EKSODUS 15:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
U het deur u guns die volk gelei wat U verlos het; U het hulle deur u krag na u heilige woning gevoer.
Deel
Lees EKSODUS 15EKSODUS 15:13 Bybel vir almal (ABA)
U het gedoen wat U belowe het, U het u volk verlos en gelei. U het met u krag u volk gebring na u gewyde woonplek.
Deel
Lees EKSODUS 15EKSODUS 15:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Deur u trou het U die volk gelei wat deur U verlos is, hulle deur u krag gebring na u gewyde land toe.
Deel
Lees EKSODUS 15EKSODUS 15:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Deur u troue liefde sal U die volk lei wat U gered het. Deur u krag sal U hulle begelei na u heilige woonplek.
Deel
Lees EKSODUS 15EKSODUS 15:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
U het in U goedertierenheid die volk gelei wat U verlos het; U het hulle in U sterkte na U heilige woning gelei.
Deel
Lees EKSODUS 15