EKSODUS 16:2
EKSODUS 16:2 Bybel vir almal (ABA)
Die Israeliete het daar in die woestyn begin om vir Moses en Aäron te beskuldig.
Deel
Lees EKSODUS 16EKSODUS 16:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die hele vergadering van die kinders van Israel het teen Moses en teen Aäron in die woestyn gemurmureer.
Deel
Lees EKSODUS 16EKSODUS 16:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
In die woestyn het die hele volk hulle teenoor Moses en Aäron begin verset
Deel
Lees EKSODUS 16EKSODUS 16:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die hele volksvergadering van die Israeliete het teen Moses en Aäron gemor in die woestyn.
Deel
Lees EKSODUS 16EKSODUS 16:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die hele vergadering van die kinders van Israel het in die woestyn teen Moses en Aäron gemurmureer.
Deel
Lees EKSODUS 16