EKSODUS 20:2-3
EKSODUS 20:2-3 Bybel vir almal (ABA)
“Ek is jou God die Here. Ek het jou uit Egipte gebring, uit die plek waar jy 'n slaaf was. “Jy mag nie ander gode aanbid nie. Ek is die enigste God.
Deel
Lees EKSODUS 20EKSODUS 20:2-3 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Ek is die Here jou God wat jou uit Egipte, uit die plek van slawerny, bevry het. Jy mag naas My geen ander gode hê nie.
Deel
Lees EKSODUS 20EKSODUS 20:2-3 Die Boodskap (DB)
“Ek is die Here. Ek is jou God. Ek het jou uit Egipte bevry waar jy slawewerk gedoen het. Net Ek mag jou God wees. Jy mag nie ander gode hê nie.
Deel
Lees EKSODUS 20EKSODUS 20:2-3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ek is die HERE jou God wat jou uit Egipteland, uit die slawehuis, uitgelei het. Jy mag geen ander gode voor my aangesig hê nie.
Deel
Lees EKSODUS 20EKSODUS 20:2-3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“ Ek is die HERE jou God, wat jou uit Egipteland, uit die plek van slawerny, uitgelei het. Jy mag naas My nie ander gode hê nie.
Deel
Lees EKSODUS 20