EKSODUS 33:14
EKSODUS 33:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Hy antwoord: Moet Ek self meegaan om jou die rusplek te verskaf?
Deel
Lees EKSODUS 33EKSODUS 33:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hy sê: My aangesig sal saam met jou gaan, en Ek sal jou rus gee.
Deel
Lees EKSODUS 33EKSODUS 33:14 Die Boodskap (DB)
“Moet Ek dan self saamgaan dat jou hart rus kan kry?” vra die Here toe vir Moses.
Deel
Lees EKSODUS 33EKSODUS 33:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Hy vra toe vir Moses: “Moet Ek dan self saamgaan sodat jou hart kan rus?”
Deel
Lees EKSODUS 33EKSODUS 33:14 Bybel vir almal (ABA)
Die Here het gevra: “Moet Ek self saamgaan en jou na die land bring?”
Deel
Lees EKSODUS 33