EKSODUS 4:11
EKSODUS 4:11 Bybel vir almal (ABA)
Die Here het vir hom gesê: “Wie het vir die mens 'n mond gegee? Wie maak 'n mens stom of doof? Wie laat hom sien of nie sien nie? Dit is Ek, die Here.
Deel
Lees EKSODUS 4EKSODUS 4:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die HERE antwoord hom: Wie het vir die mens die mond gemaak, of wie maak stom of doof, of siende of blind? Is dit nie Ek, die HERE, nie?
Deel
Lees EKSODUS 4EKSODUS 4:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daarna sê die Here vir hom: “Wie het aan die mens 'n mond gegee? Wie maak stom of doof of siende of blind? Is dit nie Ek, die Here, nie?
Deel
Lees EKSODUS 4EKSODUS 4:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Daarop sê die HERE vir hom: “Wie het 'n mond vir die mens beskik, en wie maak stom of doof, siende of blind? Is dit nie Ek, die HERE, nie?
Deel
Lees EKSODUS 4EKSODUS 4:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe sê die HERE vir hom: Wie het die mond van die mens gemaak? of wie maak die stomme of die dowe of die siende of die blinde? het Ek nie die HERE nie?
Deel
Lees EKSODUS 4