EKSODUS 8:1
EKSODUS 8:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
VERDER het die HERE met Moses gespreek: Gaan na Farao en sê vir hom: So spreek die HERE: Laat my volk trek, dat hulle My kan dien.
Deel
Lees EKSODUS 8EKSODUS 8:1 Bybel vir almal (ABA)
Die Here het vir Moses gesê hy moet na die farao toe gaan en vir hom sê: “Die Here sê jy moet sy volk laat gaan sodat hulle Hom kan dien.
Deel
Lees EKSODUS 8EKSODUS 8:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daarna sê die Here vir Moses: “Gaan sê vir die farao: So sê die Here: Laat my volk gaan om My te dien.
Deel
Lees EKSODUS 8EKSODUS 8:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die HERE het vir Moses gesê: “Gaan na die farao en sê vir hom, ‘So sê die HERE: “Laat my volk gaan, sodat hulle My kan dien.
Deel
Lees EKSODUS 8EKSODUS 8:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die HERE het met Moses gespreek: Gaan na Farao en sê vir hom: So spreek die HERE: Laat my volk trek, dat hulle My kan dien.
Deel
Lees EKSODUS 8