EKSODUS 8:2
EKSODUS 8:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En as jy weier om hulle te laat trek, kyk, dan sal Ek jou hele grondgebied met paddas teister
Deel
Lees EKSODUS 8EKSODUS 8:2 Bybel vir almal (ABA)
As jy hulle nie laat gaan nie, dan sal Hy jou hele land straf en Hy sal die land vol paddas maak.
Deel
Lees EKSODUS 8EKSODUS 8:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
As jy weier om hulle te laat gaan, sal Ek jou hele gebied met 'n paddaplaag tref.
Deel
Lees EKSODUS 8EKSODUS 8:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
As jy bly weier om hulle te laat gaan – kyk, Ek gaan jou hele grondgebied met paddas tref.
Deel
Lees EKSODUS 8EKSODUS 8:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En as jy weier om hulle te laat gaan, kyk, Ek sal jou hele grondgebied met paddas slaan.
Deel
Lees EKSODUS 8