EKSODUS 9:15
EKSODUS 9:15 Bybel vir almal (ABA)
Ek kan jou en jou volk nou so siek maak dat julle almal sal sterf.
Deel
Lees EKSODUS 9EKSODUS 9:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Want Ek kon nou al my hand uitgesteek en jou en jou volk met pessiekte getref het. Jy sou van die aarde af verdwyn het.
Deel
Lees EKSODUS 9EKSODUS 9:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want nou sal Ek my hand uitsteek om jou en jou volk met pes te tref; en jy sal van die aarde uitgeroei word.
Deel
Lees EKSODUS 9EKSODUS 9:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Ek kon jou al lankal doodgemaak het. Ek kon jou en jou volk ook al lankal met rampe van die aarde af weggevee het.
Deel
Lees EKSODUS 9EKSODUS 9:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want anders sou Ek my hand uitgestrek en jou en jou volk met die pes getref het, en jy sou van die aarde verdelg gewees het
Deel
Lees EKSODUS 9