EKSODUS 9:16
EKSODUS 9:16 Bybel vir almal (ABA)
Maar Ek laat jou nog lewe. Ek doen dit sodat jy kan sien hoe sterk Ek is, en sodat almal op die aarde my Naam kan eer.
Deel
Lees EKSODUS 9EKSODUS 9:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
maar juis hierom het Ek jou nog laat bestaan, dat Ek jou my krag kan toon, en dat hulle my Naam op die hele aarde kan verkondig.
Deel
Lees EKSODUS 9EKSODUS 9:16 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daar is net een rede waarom Ek jou nog laat lewe, en dit is dat Ek jou my mag kan wys en my Naam daardeur oor die hele wêreld geroem kan word.
Deel
Lees EKSODUS 9EKSODUS 9:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar aan die ander kant, om hierdie rede het Ek jou staande gehou, om jou my krag te toon, sodat my Naam oor die hele aarde verkondig kan word.
Deel
Lees EKSODUS 9EKSODUS 9:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En juis daarom het Ek jou opgewek, om in jou my krag te toon; en dat my Naam oor die hele aarde verkondig kan word.
Deel
Lees EKSODUS 9