ESEGIËL 13:3
ESEGIËL 13:3 Bybel vir almal (ABA)
Die Here, Hy wat Here is, sê: Dit sal sleg gaan met die dwase profete, Ek het niks vir hulle gewys nie. Hulle doen wat hulle self besluit.
Deel
Lees ESEGIËL 13ESEGIËL 13:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
So spreek die Here HERE: Wee die dwase profete wat agter hulle eie gees aan wandel en agter dinge wat hulle nie gesien het nie.
Deel
Lees ESEGIËL 13ESEGIËL 13:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
So sê die Here my God: Ellende wag vir die verwaande profete wat geen gesigte gesien het nie en hulle deur hulle eie gedagtes laat lei.
Deel
Lees ESEGIËL 13ESEGIËL 13:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
So sê my Heer, die HERE: “Wee die dwase profete wat hulle eie gees volg, maar niks gesien het nie.
Deel
Lees ESEGIËL 13ESEGIËL 13:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
So sê die HERE HERE; Wee die dwase profete wat hulle eie gees volg en niks gesien het nie!
Deel
Lees ESEGIËL 13