ESEGIËL 15:8
ESEGIËL 15:8 Bybel vir almal (ABA)
Ek sal die land verwoes, niemand sal daar kan woon nie omdat die mense wat daar woon, ontrou is.” Dit het die Here gesê, Hy wat Here is.
Deel
Lees ESEGIËL 15ESEGIËL 15:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en die land 'n wildernis maak, omdat hulle troubreuk begaan het, spreek die Here HERE.
Deel
Lees ESEGIËL 15ESEGIËL 15:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek maak die land verlate, want hulle was troueloos,” sê die Here my God.
Deel
Lees ESEGIËL 15ESEGIËL 15:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Ek sal die land 'n wildernis maak, omdat hulle 'n oortreding begaan het, spreek die HERE HERE.
Deel
Lees ESEGIËL 15ESEGIËL 15:8 Die Boodskap (DB)
Ek sal julle land vernietig en verlate maak omdat my volk My behandel het presies net soos ’n getroude vrou wat by ander mans slaap,” sê die Here, die God van Esegiël.
Deel
Lees ESEGIËL 15