ESEGIËL 16:9 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion
ESEGIËL 16:9 AFR83 (Afrikaans 1983)
Ek het jou gebad, die bloed van jou afgewas en jou met olie ingesmeer.
Deel
ESEGIËL 16 AFR83ESEGIËL 16:9 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Daarop het Ek jou met water gewas en jou bloed van jou afgespoel en jou met olie gesalf.
Deel
ESEGIËL 16 AFR53ESEGIËL 16:9 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
“Ek het jou toe gebad en jou bloed afgewas. En Ek het olie aan jou lyf gesmeer.
Deel
ESEGIËL 16 NLVESEGIËL 16:9 DB (Die Boodskap)
“Toe het Ek jou gebad en die bloed van jou afgewas. Ek het jou vel met die heerlikste olies ingevryf.
Deel
ESEGIËL 16 DBESEGIËL 16:9 ABA (Bybel vir almal)
Ek het jou gebad, Ek het die bloed van jou afgewas en Ek het jou lyf met olyf-olie gesmeer.
Deel
ESEGIËL 16 ABAESEGIËL 16:9 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
“ ‘ “Ek het jou met water gewas, jou bloed afgespoel en jou met olie ingevryf.
Deel
ESEGIËL 16 AFR20ESEGIËL 16:9 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe het ek jou met water gewas; ja, Ek het jou bloed heeltemal van jou afgewas, en Ek het jou met olie gesalf.
Deel
ESEGIËL 16 CAB23