ESEGIËL 3:17
ESEGIËL 3:17 Bybel vir almal (ABA)
“Mens, Ek het jou gekies om 'n wag te wees vir die volk Israel. Wanneer Ek vir jou sê jy moet dit doen, dan moet jy vir hulle sê Ek waarsku hulle.
Deel
Lees ESEGIËL 3ESEGIËL 3:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Mensekind, Ek het jou as wag vir die huis van Israel aangestel; en as jy 'n woord uit my mond hoor, moet jy hulle van my kant waarsku.
Deel
Lees ESEGIËL 3ESEGIËL 3:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Mens, Ek het jou aangestel as 'n wag vir Israel: jy moet luister na wat Ek sê en hulle namens My waarsku.
Deel
Lees ESEGIËL 3ESEGIËL 3:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“ Mensekind, as 'n wag stel Ek jou aan vir die huis van Israel. Wanneer jy uit my mond woorde hoor, moet jy hulle namens My waarsku.
Deel
Lees ESEGIËL 3ESEGIËL 3:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Mensekind, Ek het jou 'n wag vir die huis van Israel aangestel; hoor dan die woord uit my mond en waarsku hulle van My af.
Deel
Lees ESEGIËL 3