ESEGIËL 34:11
ESEGIËL 34:11 Bybel vir almal (ABA)
Ja, die Here, Hy wat Here is, sê: “Nou sal Ek self my skape en bokke soek en vir hulle sorg.
Deel
Lees ESEGIËL 34ESEGIËL 34:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want so sê die Here HERE: Kyk, hier is Ek, en Ek sal na my skape vra en vir hulle sorg.
Deel
Lees ESEGIËL 34ESEGIËL 34:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
So sê die Here my God: “Ek sal self my kleinvee soek en na hulle omsien.
Deel
Lees ESEGIËL 34ESEGIËL 34:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“ ‘ Ja, so sê my Heer, die HERE: “Kyk, Ek self, ja, Ek, gaan omsien na my kleinvee en hulle opspoor.
Deel
Lees ESEGIËL 34ESEGIËL 34:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want so sê die HERE HERE: Kyk, ek sal my skape deursoek en hulle opsoek.
Deel
Lees ESEGIËL 34