ESEGIËL 34:15
ESEGIËL 34:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek sal self my kleinvee se herder wees en hulle rustig laat lê en herkou,” sê die Here my God.
Deel
Lees ESEGIËL 34ESEGIËL 34:15 Bybel vir almal (ABA)
Ek sal self my skape en bokke se herder wees, en Ek sal hulle laat lê en rus nadat hulle genoeg geëet het.” Dit het die Here gesê, Hy wat Here is.
Deel
Lees ESEGIËL 34ESEGIËL 34:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ek self sal my skape oppas, en Ek self sal hulle laat lê en rus, spreek die Here HERE.
Deel
Lees ESEGIËL 34ESEGIËL 34:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek self sal my kleinvee laat wei; Ek self sal hulle laat lê en rus.” Dit is die uitspraak van my Heer, die HERE.
Deel
Lees ESEGIËL 34ESEGIËL 34:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ek sal my skape oppas en hulle laat lê, spreek die HERE HERE.
Deel
Lees ESEGIËL 34