ESEGIËL 39:29
ESEGIËL 39:29 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek sal nie weer my gesig vir hulle verberg nie, want Ek het my Gees op die huis van Israel uitgestort. ” Dit is die uitspraak van die Heer, die HERE.
Deel
Lees ESEGIËL 39ESEGIËL 39:29 Bybel vir almal (ABA)
Ek sal nie weer my gesig wegdraai van die volk Israel nie, Ek het my Gees op hierdie volk laat kom.” Dit het die Here gesê, Hy wat Here is.
Deel
Lees ESEGIËL 39ESEGIËL 39:29 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Ek sal my aangesig nie meer vir hulle verberg nie, omdat Ek my Gees oor die huis van Israel uitgegiet het, spreek die Here HERE.
Deel
Lees ESEGIËL 39ESEGIËL 39:29 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek sal hulle nooit weer verwerp nie; Ek het my Gees uitgestort op Israel,” sê die Here my God.
Deel
Lees ESEGIËL 39ESEGIËL 39:29 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Ek sal my aangesig nie meer vir hulle verberg nie, want Ek het my Gees oor die huis van Israel uitgestort, spreek die HERE HERE.
Deel
Lees ESEGIËL 39