ESRA 4:4
ESRA 4:4 Bybel vir almal (ABA)
Maar toe het die mense van die land probeer om die mense van Juda moedeloos en bang te maak om te bou.
Deel
Lees ESRA 4ESRA 4:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe het die volk van die land die hande van die volk van Juda laat verslap en hulle afgeskrik om nie te bou nie.
Deel
Lees ESRA 4ESRA 4:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Die plaaslike bevolking het toe die mense van Juda uit die werk probeer hou deur hulle moed te breek en hulle bang te maak.
Deel
Lees ESRA 4ESRA 4:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die nie-Israelitiese inwoners van die omgewing het toe die volk van Juda probeer moedeloos en bang maak om met die bouwerk aan te gaan.
Deel
Lees ESRA 4ESRA 4:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die volk van die land wou toe die volk van Juda probeer ontmoedig en hulle afskrik om te bou.
Deel
Lees ESRA 4