GALASIËRS 3:22
GALASIËRS 3:22 Bybel vir almal (ABA)
Die Ou Testament sê almal is sondaars, maar nou gee God die dinge wat Hy belowe het vir die mense wat in Jesus Christus glo.
Deel
Lees GALASIËRS 3GALASIËRS 3:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar die Skrif het alles ingesluit onder die sonde, sodat die belofte uit die geloof in Jesus Christus aan die gelowiges gegee kon word.
Deel
Lees GALASIËRS 3GALASIËRS 3:22 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar volgens die Skrif is die hele wêreld vasgevang in die greep van die sonde; die belofte word dus vir die gelowiges vervul alleen op grond van die geloof in Jesus Christus.
Deel
Lees GALASIËRS 3GALASIËRS 3:22 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar die Skrif het alles onder die sonde ingesluit, sodat die belofte wat op geloof in Jesus •Christus gegrond is, gegee kon word aan diegene wat glo.
Deel
Lees GALASIËRS 3GALASIËRS 3:22 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar die Skrif het alles onder die sonde afgesluit, sodat die belofte deur die geloof van Jesus Christus gegee sou word aan die wat glo.
Deel
Lees GALASIËRS 3