GALASIËRS 3:29
GALASIËRS 3:29 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En as julle aan Christus behoort, dan is julle die nageslag van Abraham en volgens die belofte erfgename.
Deel
Lees GALASIËRS 3GALASIËRS 3:29 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
En as julle aan Christus behoort, dan is julle die nageslag van Abraham en, ooreenkomstig die belofte, erfgename.
Deel
Lees GALASIËRS 3GALASIËRS 3:29 Die Boodskap (DB)
Julle wat deel is van Christus se familie is natuurlik ook lede van Abraham se nageslag. Daarom geld al die beloftes wat God aan hom gemaak het ook vir julle.
Deel
Lees GALASIËRS 3GALASIËRS 3:29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Verder, omdat julle aan Christus behoort, ís julle die nageslag van Abraham en dus erfgename van die belofte!
Deel
Lees GALASIËRS 3GALASIËRS 3:29 Bybel vir almal (ABA)
En as julle aan Christus behoort, dan is julle die kinders van Abraham en dan kry julle wat God belowe het. Ja, julle kry dit omdat God dit belowe het.
Deel
Lees GALASIËRS 3