GALASIËRS 4:5
GALASIËRS 4:5 Bybel vir almal (ABA)
Ons was slawe van die wette, maar God het sy Seun gestuur om ons vry te maak. So het God ons aangeneem, en ons het sy kinders geword.
Deel
Lees GALASIËRS 4GALASIËRS 4:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
om die wat onder die wet was, los te koop, sodat ons die aanneming tot kinders kan ontvang.
Deel
Lees GALASIËRS 4GALASIËRS 4:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
om ons, wat aan die wet onderworpe was, los te koop sodat ons as kinders van God aangeneem kon word.
Deel
Lees GALASIËRS 4GALASIËRS 4:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
sodat Hy dié onder die wet kon loskoop, sodat ons as sy kinders aangeneem kon word.
Deel
Lees GALASIËRS 4GALASIËRS 4:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
om die wat onder die wet was, los te koop, sodat ons die aanneming tot kinders kan ontvang.
Deel
Lees GALASIËRS 4