GALASIËRS 5:1
GALASIËRS 5:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
STAAN dan vas in die vryheid waarmee Christus ons vrygemaak het, en laat julle nie weer onder die juk van diensbaarheid bring nie.
Deel
Lees GALASIËRS 5GALASIËRS 5:1 Bybel vir almal (ABA)
Christus het julle vrygemaak. Daarom moet julle vry bly. Julle moenie dat ander mense julle weer slawe van wette maak nie.
Deel
Lees GALASIËRS 5GALASIËRS 5:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Christus het ons vrygemaak om werklik vry te wees. Staan dan vas in hierdie vryheid en moet julle nie weer onder 'n slawejuk laat indwing nie.
Deel
Lees GALASIËRS 5GALASIËRS 5:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Vryheid is waarvoor •Christus ons bevry het! Staan dan vas, en laat julle nie weer onder 'n juk van slawerny indwing nie!
Deel
Lees GALASIËRS 5GALASIËRS 5:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Staan dan vas in die vryheid waarmee Christus ons vrygemaak het, en laat julle nie weer onder die juk van slawerny verstrik word nie.
Deel
Lees GALASIËRS 5