GALASIËRS 5:14
GALASIËRS 5:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want die hele wet word vervul in een woord, naamlik: Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.
Deel
Lees GALASIËRS 5GALASIËRS 5:14 Bybel vir almal (ABA)
Want die boodskap van al God se wette is: “ Jy moet lief wees vir jou naaste soos jy lief is vir jouself.”
Deel
Lees GALASIËRS 5GALASIËRS 5:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die hele wet word in hierdie een gebod saamgevat: “Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.”
Deel
Lees GALASIËRS 5GALASIËRS 5:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Want die hele wet word in één uitspraak vervul: “Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.”
Deel
Lees GALASIËRS 5GALASIËRS 5:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want die hele wet word in een woord vervul, ook hierin; Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.
Deel
Lees GALASIËRS 5GALASIËRS 5:14 Die Boodskap (DB)
Die hele wet van God word in een enkele sin opgesom: “Jy moet vir ander mense net soveel omgee soos vir jouself.”
Deel
Lees GALASIËRS 5