GALASIËRS 6:3
GALASIËRS 6:3 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer iemand dink dat hy belangrik is, maar hy is nie belangrik nie, dan dink hy dat hy iets is wat hy nie is nie.
Deel
Lees GALASIËRS 6GALASIËRS 6:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want as iemand meen dat hy iets is, terwyl hy niks is nie, mislei hy homself.
Deel
Lees GALASIËRS 6GALASIËRS 6:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
As iemand hom verbeel hy is iets en hy is niks, bedrieg hy homself.
Deel
Lees GALASIËRS 6GALASIËRS 6:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
As iemand werklik meen dat hy iets is, terwyl hy niks is nie, bedrieg hy homself.
Deel
Lees GALASIËRS 6GALASIËRS 6:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want as iemand dink ulled iets is, terwyl hy niks is nie, bedrieg hy ulled.
Deel
Lees GALASIËRS 6