GALASIËRS 6:4
GALASIËRS 6:4 Bybel vir almal (ABA)
Elkeen van julle moet kyk wat hy self doen. As dit goed is, dan kan hy trots voel op dit wat hy self doen, en nie oor die dinge wat iemand anders doen nie.
Deel
Lees GALASIËRS 6GALASIËRS 6:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar laat elkeen sy eie werk op die proef stel; en dan sal hy grond vir roem hê alleen wat homself betref en nie wat die ander betref nie.
Deel
Lees GALASIËRS 6GALASIËRS 6:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Laat elkeen sy eie doen en late ondersoek: as dit goed is, kan hy daarop trots wees sonder om dit met dié van 'n ander te vergelyk.
Deel
Lees GALASIËRS 6GALASIËRS 6:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Elkeen moet sy eie dade beoordeel. Dan sal hy trots kan wees slegs wat homself betref, en nie wat 'n ander persoon betref nie
Deel
Lees GALASIËRS 6GALASIËRS 6:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar laat elkeen sy eie werk op die proef stel, en dan sal hy in ulled alleen bly wees en nie in 'n ander nie.
Deel
Lees GALASIËRS 6